Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eetservies
eetservies [boodskap #144961] Fri, 05 April 2024 18:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eetservies
Afbreking: eet•ser•vies
Samestelling: eet + servies


Selfstandige naamwoord: eetservies
Meervoud: eetservieste

Betekenis:
• Die breekgoed wat by maaltye gebruik word.

Gebruik:
• Die gastehuis se eetservies het beter dae gesien.

Sinoniem:
• breekgoed
• breekware
• eetgereedskap
• eetgerei
• eetware
• messegoed
• tafelgerei

Vertaling:
Engels: crockery set
Nederlands: eetservies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedood
Volgende onderwerp: strydig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:27:52 UTC 2024