Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oordeelsfout
oordeelsfout [boodskap #144956] Fri, 05 April 2024 15:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oordeelsfout
Afbreking: oor•deels•fout
Samestelling: oordeel + -s- + fout


Selfstandige naamwoord: oordeelsfout
Meervoud: oordeelsfoute
Verkleinwoord: oordeelsfoutjie
Meervoud van verkleining: oordeelsfoutjies

Betekenis:
• Fout in hoe iemand 'n situasie opsom en daarop reageer.

Gebruik:
• Hoewel ons personeel goed opgelei is, kan menslike oordeelsfoute nooit heeltemal uitgeskakel word nie.

Sinoniem:
• misverstand
• vergissing

Afgelei:
• reuse-oordeelsfout

Vertaling:
Engels: judgment error
Nederlands: beoordelingsfout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugaanval
Volgende onderwerp: pakhuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:02:28 UTC 2024