lugaanval [boodskap #144955] |
Fri, 05 April 2024 14:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lugaanval
Afbreking: lug•aan•val
Samestelling: lug + aanval
Selfstandige naamwoord: lugaanval
Meervoud: lugaanvalle
Betekenis:
• 'n Aanval wat vanuit die lug plaasvind (met vliegtuie, hommeltuie, vuurpyle, ens.)
Gebruik:
• Sewe noodwerkers is tydens lugaanvalle in Gaza gedood.
Vertaling:
Engels: air attack, air raid
Nederlands: luchtaanval
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|