stereotipering [boodskap #144954] |
Fri, 05 April 2024 10:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stereotipering
Afbreking: ste•re•o•ti•pe•ring
Samestelling: stereotipeer + -ing
Selfstandige naamwoord: stereotipering
Meervoud: stereotiperinge, stereotiperings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van stereotipeer (om 'n persoon of groep in 'n boksie te plaas).
Gebruik:
• Om alle wit mense as rassiste te beskou is 'n rassistiese stereotipering.
Vertaling:
Engels: stereotyping
Nederlands: stereotypering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|