gasspreker [boodskap #144949] |
Thu, 04 April 2024 12:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gasspreker
Afbreking: gas•spre•ker
Samestelling: gas + spreker
Selfstandige naamwoord: gasspreker
Meervoud: gassprekers
Betekenis:
• 'n Besoeker wat genooi is om mense toe te spreek.
Gebruik:
• Die skool het 'n paar oudleerders genooi om as gassprekers op te tree en die kinders aan te moedig om groot te droom en hulle drome na te jaag.
Sinoniem:
• geleentheidspreker
Vertaling:
Engels: guest speaker
Nederlands: gastspreker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|