Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sterwend
sterwend [boodskap #144943] Wed, 03 April 2024 19:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sterwende
Afbreking: ster•wend
Samestelling: sterf + -end


Byvoeglike naamwoord: sterwend
Attributief: sterwende

Betekenis:
• Wat besig is om te sterf.

Gebruik:
• Sy het die sterwende man se hand vasgehou.

Afgelei:
• uitsterwend
• wegsterwend

Vertaling:
Engels: dying
Nederlands: stervend

Nota:
• Teenwoordige deelwoord van die werkwoord "sterf".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlugtend
Volgende onderwerp: barstend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:15:23 UTC 2024