Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wagtend
wagtend [boodskap #144941] Wed, 03 April 2024 18:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wagtend
Afbreking: wag•tend
Samestelling: wag + -end


Byvoeglike naamwoord: wagtend
Attributief: wagtende

Betekenis:
• Wat wag vir iets om te gebeur.

Gebruik:
• Die wagtende man het aan die slaap geraak.

Afgelei:
• afwagtend
• verwagtend

Vertaling:
Engels: waiting
Nederlands: wachtend

Nota:
• Teenwoordige deelwoord van die werkwoord "wag".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarskuwend
Volgende onderwerp: vlugtend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:41:16 UTC 2024