Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarskuwend
waarskuwend [boodskap #144940] Wed, 03 April 2024 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarskuwend
Afbreking: waar•sku•wend
Samestelling: waarsku + -end


Byvoeglike naamwoord: waarskuwend
Attributief: waarskuwende

Betekenis:
• Wat waarsku.

Gebruik:
Waarskuwende geweerskote is in die lug afgevuur.

Sinoniem:
• vermanend

Vertaling:
Engels: admonitory, cautionary
Nederlands: waarschuwend

Nota:
• Teenwoordige deelwoord van die werkwoord "waarsku".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: siende
Volgende onderwerp: wagtend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:55:33 UTC 2024