Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onophoudelik
onophoudelik [boodskap #144932] Mon, 01 April 2024 14:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onophoudelik
Afbreking: on•op•hou•de•lik
Samestelling: on- + ophou + -delik


Byvoeglike naamwoord: onophoudelik
Attributief: onophoudelike

Betekenis:
• Wat aanhou sonder om te stop.

Gebruik:
• Die babatjie skreeu onophoudelik.
• Die onophoudelike lawaai maak my mal.

Sinoniem:
• aaneen
• aanhoudend
• aanmekaar
• deurentyd
• eenstryk
• eindeloos
• onafgebroke
• volhardend
• voortdurend

Vertaling:
Engels: continuous, unceasing, incessantly
Nederlands: onophoudelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gasagtig
Volgende onderwerp: koolstofmonoksied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:20:28 UTC 2024