anemies [boodskap #144924] |
Sun, 31 March 2024 19:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
anemies
Afbreking: a•ne•mies
Samestelling: anemie + -s
Byvoeglike naamwoord: anemies
Attributief: anemiese
Betekenis:
• Met betrekking tot anemie (bloedarmoede).
Gebruik:
• 'n Persoon wat anemies is, het gewoonlik simptome van lae bloeddruk (as gevolg van minder bloedselle) en simptome van hipoksie (lae suurstofvlakke).
Sinoniem:
• bloedarmoedig
Vertaling:
Engels: anaemic
Nederlands: anemies
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|