Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sponserig
sponserig [boodskap #144923] Sun, 31 March 2024 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sponserig
Afbreking: spon•se•rig
Samestelling: spons + -erig


Byvoeglike naamwoord: sponserig
Vergrotende trap: sponseriger
Oortreffende trap: sponserigste
Attributief: sponserige

Betekenis:
• Soos 'n spons; met die eienskappe van sponse.

Gebruik:
• Malvalekkers is gewoonlik sag en sponserig.

Sinoniem:
• absorberend
• poreus
• rubberagtig
• sponsagtig
• sponsig

Afgelei:
• sponserigheid

Vertaling:
Engels: spongy
Nederlands: sponsachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofoorsaak
Volgende onderwerp: anemies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:30:19 UTC 2024