hoofoorsaak [boodskap #144922] |
Sun, 31 March 2024 19:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoofoorsaak
Afbreking: hoof•oor•saak
Samestelling: hoof + oorsaak
Selfstandige naamwoord: hoofoorsaak
Meervoud: hoofoorsake
Betekenis:
• Die belangrikste oorsaak.
Gebruik:
• Sonbrand is die hoofoorsaak van velkanker.
Sinoniem:
• dryfveer
Vertaling:
Engels: main reason, basic cause, fundamental cause
Nederlands: hoofdoorzaak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|