Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lighoofdig
lighoofdig [boodskap #144920] Sun, 31 March 2024 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lighoofdig
Afbreking: lig•hoof•dig
Samestelling: lig + hoof(d) + -ig


Byvoeglike naamwoord: lighoofdig
Attributief: lighoofdige

Betekenis:
• Dronk in die kop. Die gevoel dat jy nie heeltemal by is nie en jou ewewig versteur is.

Gebruik:
• Dis normaal om soms lighoofdig te voel, maar as dit chronies word, moet die oorsaak bepaal word.

Sinoniem:
• benewel
• deurmekaar
• dronk
• duiselig
• slingerig
• ylhoofdig

Afgelei:
• lighoofdigheid

Vertaling:
Engels: light-headed, dizzy
Nederlands: licht in het hoofd, duizelig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: limfoom
Volgende onderwerp: repliseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:15:04 UTC 2024