Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbedoeld
onbedoeld [boodskap #144918] Sun, 31 March 2024 16:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbedoeld
Afbreking: on•be•doeld
Samestelling: on- + bedoel + -d


Byvoeglike naamwoord: onbedoel, onbedoeld
Attributief: onbedoelde

Betekenis:
• Wat nie bedoel of beplan is nie.

Gebruik:
• Die man het die wapen onbedoeld afgevuur.

Sinoniem:
• onbedag
• onbeplan
• onopsetlik
• onverwag
• per ongeluk
• sommer
• terloops
• toevallig

Antoniem:
• bedoeld

Vertaling:
Engels: unplanned, unintentionally
Nederlands: onbedoeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hormoon
Volgende onderwerp: limfoom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:00:56 UTC 2024