Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kankersel
kankersel [boodskap #144916] Sun, 31 March 2024 13:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kankersel
Afbreking: kan•ker•sel
Samestelling: kanker + sel


Selfstandige naamwoord: kankersel
Meervoud: kankerselle
Verkleinwoord: kankerselletjie
Meervoud van verkleining: kankerselletjies

Betekenis:
• 'n Sel wat sonder noodsaak vermenigvuldig en sodoende gesonde weefsel beskadig.

Gebruik:
• Chemoterapie teiken dikwels vinnig groeiende selle, wat nie noodwendig kankerselle is nie.

Vertaling:
Engels: cancer cell
Nederlands: kankercel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoekmeter
Volgende onderwerp: hormoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:53:38 UTC 2024