Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedverlies
bloedverlies [boodskap #144914] Sun, 31 March 2024 12:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloedverlies
Afbreking: bloed•ver•lies
Samestelling: bloed + verlies


Selfstandige naamwoord: bloedverlies
Meervoud: bloedverliesse

Betekenis:
• Die proses waartydens bloed verloor word.

Gebruik:
• Oorsake van bloedarmoede sluit in lae yster- of vitamien B12-vlakke, nierprobleme of bloedverlies.

Sinoniem:
• bloeding
• hemorragie

Vertaling:
Engels: blood loss
Nederlands: bloedverlies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloedsel
Volgende onderwerp: hoekmeter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:25:29 UTC 2024