Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedarmoede
bloedarmoede [boodskap #144911] Sun, 31 March 2024 11:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloedarmoede
Afbreking: bloed•ar•moe•de
Samestelling: bloed + armoede


Selfstandige naamwoord: bloedarmoede
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Tekort aan hemoglobien en/of rooibloedselle in die bloed.

Gebruik:
Bloedarmoede kan 'n simptoom van bloedkanker wees.

Sinoniem:
• anemie

Vertaling:
Engels: anaemia
Nederlands: bloedarmoede

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hemoglobien
Volgende onderwerp: bloedkanker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:20:36 UTC 2024