hemoglobien [boodskap #144910] |
Sun, 31 March 2024 11:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hemoglobien
Afbreking: he•mo•glo•bien
Selfstandige naamwoord: hemoglobien, hemoglobine
Meervoud: –
Betekenis:
• Rooi kleurstof in bloed wat suurstof en koolstofdioksied deur die liggaam vervoer.
Gebruik:
• Hemoglobien is 'n respiratoriese pigment in rooibloedselle wat met suurstof verbind om oksihemoglobien te vorm.
Wisselvorm:
• hemoglobine
Afkorting:
• Hb
Vertaling:
Engels: haemoglobin
Nederlands: hemoglobine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|