witbloedsel [boodskap #144908] |
Sun, 31 March 2024 10:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
witbloedsel
Afbreking: wit•bloed•sel
Samestelling: wit + bloedsel
Selfstandige naamwoord: witbloedsel
Meervoud: witbloedselle
Verkleinwoord: witbloedselletjie
Meervoud van verkleining: witbloedselletjies
Betekenis:
• 'n Bloedsel met 'n selkern wat indringerorganismes vernietig en die liggaam teen kieme beskerm.
Gebruik:
• Witbloedselle is deel van die immuunstelsel en kom oral in die liggaam voor, veral in die bloed en limfstelsel.
Sinoniem:
• eetsel
• leukosiet
Vertaling:
Engels: white blood cell, leucocyte
Nederlands: witte bloedcell, leukocyt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|