Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedstroom
bloedstroom [boodskap #144906] So, 31 Maart 2024 10:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloedstroom
Afbreking: bloed•stroom
Samestelling: bloed + stroom


Selfstandige naamwoord: bloedstroom
Meervoud: bloedstrome
Verkleinwoord: bloedstroompie
Meervoud van verkleining: bloedstroompies

Betekenis:
• Die vloei/stroming van bloed deur die liggaam of 'n liggaamsdeel.

Gebruik:
• Soos wat die glukosevlak in jou bloedstroom styg, stel die pankreas insulien vry.

Sinoniem
• bloedsomloop
• bloedsirkulasie

Vertaling:
Engels: bloodstream, blood flow
Nederlands: bloedstroom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: indeksvinger
Volgende onderwerp: rooibloedsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 22 21:56:48 MGT 2024