indeksvinger [boodskap #144905] |
Sun, 31 March 2024 10:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
indeksvinger
Afbreking: in•deks•vin•ger
Samestelling: indeks + vinger
Selfstandige naamwoord: indeksvinger
Meervoud: indeksvingers
Verkleinwoord: indeksvingertjie
Meervoud van verkleining: indeksvingertjie
Betekenis:
• Die tweede vinger, wat tussen die duim en die middelvinger lê.
Gebruik:
• Die visserman se indeksvinger is geamputeer.
Sinoniem:
• potlekker
• voorvinger
• wysvinger
Vertaling:
Engels: index finger, forefinger
Nederlands: indexvinger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|