verwering [boodskap #144901] |
Sun, 31 March 2024 08:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwering
Afbreking: ver•we•ring
Samestelling: verweer + -ing
Selfstandige naamwoord: verwering
Meervoud: verweringe, verwerings
Betekenis:
• Die proses waartydens iets in kleiner deeltjies afgebreek word.
Gebruik:
• Branders naby kusgebiede veroorsaak beide meganiese en chemiese verwering.
Sinoniem:
• abrasie
• afkalwing
• afskawing
• afskilfering
• invreting
• uitskuring
• wegslyting
• wegvreting
Hiponiem:
• windverwering
Verwant:
• erosie
Vertaling:
Engels: weathering
Nederlands: verwering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|