probiotika [boodskap #144899] |
Sat, 30 March 2024 18:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
probiotika
Afbreking: pro•bi•o•ti•ka
Samestelling: pro- + biotika
Selfstandige naamwoord: probiotikum
Meervoud: probiotika
Betekenis:
• Bakterieë met 'n voordelige werking, o.a. om die dermflora te verbeter.
Gebruik:
• Dokters skryf deesdae probiotika vir al wat 'n derm- of maagkwaal is voor.
Verwant:
• probioties
Vertaling:
Engels: probiotic
Nederlands: probiotica
Nota:
• Die meervoud is "probiotika", nie "probiotikas" nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|