absorpsie [boodskap #144894] |
Fri, 29 March 2024 08:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
absorpsie
Afbreking: ab•sorp•sie
Selfstandige naamwoord: absorpsie
Meervoud: absorpsies
Betekenis:
• Die handeling van absorbeer (om stowwe op te neem).
Gebruik:
• Vitamien A, D, E en K is vetoplosbaar is en hulle absorpsie kan slegs plaasvind waar genoegsame vette in die liggaam teenwoordig is.
Sinoniem:
• absorbering
• insuiging
• opneming
• opslurping
• opsuiging
Hiponiem:
• geluidabsorpsie
• ioonabsorpsie
Afgelei:
• absorpsiemeter
• absorpsiemiddel
• absorpsiestreep
• absorpsieverhouding
• absorpsievermoë
Vertaling:
Engels: absorption
Nederlands: absorptie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|