terugtog [boodskap #144893] |
Thu, 28 March 2024 19:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terugtog
Afbreking: ter•ug•tog
Samestelling: terug + tog
Selfstandige naamwoord: terugtog
Meervoud: terugtogte
Verkleinwoord: terugtoggie
Meervoud van verkleining: terugtoggies
Betekenis:
• 'n Rit/reis terug na die beginpunt.
Gebruik:
• Die skip het op sy derde terugtog vanaf Indië gesink.
Sinoniem:
• terugkeer
• terugrit
• terugreis
• terugval
Vertaling:
Engels: return trip, journey back, retreat
Nederlands: terugtocht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|