Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dekoratief
dekoratief [boodskap #144890] Do, 28 Maart 2024 14:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dekoratief
Afbreking: de•ko•ra•tief


Byvoeglike naamwoord: dekoratief
Vergrotende trap: dekoratiewer
Oortreffende trap: dekoratiefste
Attributief: dekoratiewe
Partitief: dekoratiefs

Betekenis:
• Wat as dekorasie dien; as versiering gebruik word en nie noodwendig funksioneel is nie.

Gebruik:
• 'n Dekoratiewe plant of twee kan enige vertrek opvrolik.

Sinoniem:
• ornamenteel
• versierend

Vertaling:
Engels: decorative, ornamental
Nederlands: decoratief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: feses
Volgende onderwerp: diktaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 20:28:56 MGT 2024