Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feses
feses [boodskap #144889] Do, 28 Maart 2024 14:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feses
Afbreking: fe•ses


Selfstandige naamwoord: feses
Meervoud: fekalieë

Betekenis:
• Onverteerde reste van ingenome voedsel wat as afvalstof deur die liggaam uitgeskei word.

Gebruik:
• Diarree is die herhaalde ontlasting van min of meer vloeibare feses.

Sinoniem:
• drek
• ekskrement
• kak
• mis
• ontlasting
• poep
• riool
• stoelgang
• stront
• uitskeiding
• uitwerpsel

Verwant:
• fekaal

Vertaling:
Engels: feces
Nederlands: feces

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: truuk
Volgende onderwerp: dekoratief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 13:43:07 MGT 2024