Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » truuk
truuk [boodskap #144888] Wed, 27 March 2024 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
truuk
Afbreking: truuk


Selfstandige naamwoord: truuk
Meervoud: truuks

Betekenis:
• 'n Slim of handige manier om iets te doen.

Gebruik:
• Jy kan nie vir 'n ou hond nuwe truuks leer nie.

Sinoniem:
• behendigheid
• kullery
• kunsgreep
• skelmstreek
• slenterslag
• toertjie
• verneukslag

Vertaling:
Engels: trick
Nederlands: truc, truuk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oplewer
Volgende onderwerp: feses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:03:49 UTC 2024