Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oplewer
oplewer [boodskap #144887] Wed, 27 March 2024 18:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oplewer
Afbreking: op•le•wer
Samestelling: op + lewer


Werkwoord: lewer op, oplewer
Verlede tyd: het opgelewer

Betekenis:
• Om as resultaat te hê.

Gebruik:
• Omdat die grond niks oplewer nie, is die boere moedeloos, hulle koppe hang. [Jeremia 14:4]

Sinoniem:
• afwerp
• baar
• genereer
• lewer
• produseer
• teweegbring
• voortbring

Afgelei:
• oplewering

Vertaling:
Engels: to yield, produce, result, bring about
Nederlands: opleveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bankstaat
Volgende onderwerp: truuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:30:41 UTC 2024