hooflanddros [boodskap #144885] |
Wed, 27 March 2024 16:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hooflanddros
Afbreking: hoof•land•dros
Samestelling: hoof + landdros
Selfstandige naamwoord: hooflanddros
Meervoud: hooflanddroste
Betekenis:
• Die landdros aan die hoof van 'n administratiewe gebied.
Gebruik:
• Die aansoek om appèl sal deur die hooflanddros van Pretoria aangehoor word.
Sinoniem:
• hoofmagistraat
Vertaling:
Engels: chief magistrate
Nederlands: hoofdmagistraat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|