Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klagstaat
klagstaat [boodskap #144884] Wed, 27 March 2024 16:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
klagstaat
Afbreking: klag•staat
Samestelling: klag + staat


Selfstandige naamwoord: klagstaat
Meervoud: klagstate

Betekenis:
• 'n Rekord van die aanklagte wat teen iemand gebring word.

Gebruik:
• Moord is by die aanvaller se klagstaat gevoeg nadat sy slagoffer in die hospitaal gesterf het.

Vertaling:
Engels: charge sheet
Nederlands: lastenblad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: kaartjieverkoper
Volgende onderwerp: hooflanddros
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:38:29 UTC 2024