kaartjieverkoper [boodskap #144883] |
Wed, 27 March 2024 12:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaartjieverkoper
Afbreking: kaar•tjie•ver•ko•per
Samestelling: kaartjie + verkoper
Selfstandige naamwoord: kaartjieverkoper
Meervoud: kaartjieverkopers
Betekenis:
• Persoon of organisasie wat kaartjies verkoop.
Gebruik:
• Sy vra die kaartjieverkoper hoeveel 'n kaartjie na die Germiston-stasie sal kos.
Vertaling:
Engels: ticket seller
Nederlands: kaartjesverkoper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|