afgekap [boodskap #144878] |
Wed, 27 March 2024 08:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afgekap
Afbreking: af•ge•kap
Samestelling: af + ge- + kap
Werkwoord: kap af, afkap
Verlede tyd: het afgekap
Betekenis:
• Verlede tyd van afkap.
Gebruik:
• Hy het die boom afgekap.
Vertaling:
Engels: chopped off, cut down
Nederlands: afgekapt
Byvoeglike naamwoord: afgekap
Attributief: afgekapte
Betekenis:
• Wat gekap is totdat dit af (in dele geskei) is.
Gebruik:
• Die polisie het op die slagoffer se afgekapte hand afgekom.
Vertaling:
Engels: chopped off, cut down
Nederlands: afgekapt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|