sekuriteitsbeampte [boodskap #144876] |
Wed, 27 March 2024 08:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sekuriteitsbeampte
Afbreking: se•ku•ri•teits•be•amp•te
Samestelling: sekuriteit + -s- + beampte
Selfstandige naamwoord: sekuriteitsbeampte
Meervoud: sekuriteitsbeamptes
Verkleinwoord: sekuriteitsbeamptetjie
Meervoud van verkleining: sekuriteitsbeamptetjies
Betekenis:
• Persoon wat 'n plek of mense beveilig.
Gebruik:
• Sekuritetisbeamptes het op die slagoffer afgekom en die polisie sowel as die nooddienste ontbied.
Sinoniem:
• veiligheidsbeampte
Vertaling:
Engels: security officer
Nederlands: beveiligingsbeambte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|