foutloos [boodskap #144872] |
Tue, 26 March 2024 17:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
foutloos
Afbreking: fout•loos
Samestelling: fout + -loos
Byvoeglike naamwoord: foutloos
Attributief: foutlose
Betekenis:
• Sonder enige foute of gebreke.
Gebruik:
• Roep die sekretaresse, sy kan foutloos tik.
Sinoniem:
• akkuraat
• feilloos
• korrek
• onberispelik
• onfeilbaar
• perfek
• sekuur
• smetteloos
• suiwer
• vlekloos
• volmaak
Vertaling:
Engels: faultless, without errors
Nederlands: foutloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|