verskerp [boodskap #144870] |
Tue, 26 March 2024 13:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verskerp
Afbreking: ver•skerp
Samestelling: ver- + skerp
Werkwoord: verskerp
Verlede tyd: het verskerp
Betekenis:
• Om skerper te maak, meestal figuurlik, om strenger te maak.
Gebruik:
• Polisiëring moet drasties verskerp word.
Sinoniem:
• aanskerp
• intensiveer
• verbeter
• verhewig
• versterk
Afgelei:
• verskerper
• verskerpte
• verskerping
Vertaling:
Engels: to sharpen; to intensify
Nederlands: verscherpen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|