Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » traak
traak [boodskap #144869] Mon, 25 March 2024 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
traak
Afbreking: traak


Werkwoord: traak
Verlede tyd: het getraak

Betekenis:
• Om saak te maak; van belang wees.

Gebruik:
• Wat traak dit jou?
• Dit het my glad nie getraak nie.

Sinoniem:
• aangaan
• beïnvloed
• raak
• skeel

Afgelei:
• traak-my-nieagtig

Vertaling:
Engels: to concern
Nederlands: persoonlijk raken

Nota:
• Die woord het ontstaan uit verbuigings soos "dit (t)raak my nie" en "wat (t)raak dit my".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sensor
Volgende onderwerp: verskerp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:44:59 UTC 2024