hooflig [boodskap #144867] |
Mon, 25 March 2024 18:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hooflig
Afbreking: hoof•lig
Samestelling: hoof + lig
Selfstandige naamwoord: hooflig
Meervoud: hoofligte
Verkleinwoord: hoofliggie
Meervoud van verkleining: hoofliggies
Betekenis:
• Die belangrikste ligbron, meestal aan die voorkant.
Gebruik:
• Die motor se hoofligte skakel outomaties aan en af.
Sinoniem:
• koplamp
• koplig
• skynwerper
Vertaling:
Engels: headlight
Nederlands: koplamp, hoofdlicht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|