Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gatlek
gatlek [boodskap #144862] Mon, 25 March 2024 14:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gatlek
Afbreking: gat•lek
Samestelling: gat + lek


Werkwoord: lek gat, gatlek
Verlede tyd: het gatgelek

Betekenis:
• (informeel) Om op vernederende wyse vir iets te soebat.

Gebruik:
• Ek is desperaat en sal gatlek as ek moet.

Afgelei:
• gatlekker
• gatlekkery

Vertaling:
Engels: to beg
Nederlands: smeken, bedelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gatkruip
Volgende onderwerp: gatmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:10:04 UTC 2024