gatkruip [boodskap #144861] |
Mon, 25 March 2024 14:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gatkruip
Afbreking: gat•kruip
Samestelling: gat + kruip
Werkwoord: kruip gat, gatkruip
Verlede tyd: het gatgekruip
Betekenis:
• Om iemand se guns te probeer wen; iemand vir gunsies te vlei; witvoetjie soek.
Gebruik:
• Sy moet baie verleë wees om so te kom gatkruip.
Afgelei:
• gatkruiper
• gatkruipery
Vertaling:
Engels: to curry favour, suck up, brownnose
Nederlands: gunst te verwerven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|