Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regterskouer
regterskouer [boodskap #144858] Sun, 24 March 2024 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regterskouer
Afbreking: reg•ter•skou•er
Samestelling: regter + skouer


Selfstandige naamwoord: regterskouer
Meervoud: regterskouers
Verkleinwoord: regterskouertjie
Meervoud van verkleining: regterskouertjies

Betekenis:
• Die skouer aan die regterkant (oorkant die kant waar die hart is).

Gebruik:
• Die koeël het hom in sy regterskouer getref.

Antoniem:
• linkerskouer

Hiperoniem:
• skouer

Vertaling:
Engels: right shoulder
Nederlands: rechterschouder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: linkerskouer
Volgende onderwerp: minibus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:03:39 UTC 2024