linkerskouer [boodskap #144857] |
Sun, 24 March 2024 18:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
linkerskouer
Afbreking: lin•ker•skou•er
Samestelling: linker + skouer
Selfstandige naamwoord: linkerskouer
Meervoud: linkerskouers
Verkleinwoord: linkerskouertjie
Meervoud van verkleining: linkerskouertjies
Betekenis:
• Die skouer aan die linkerkant (kant waar die hart is).
Gebruik:
• Die koeël het die man in sy linkerskouer getref.
Antoniem:
• regterskouer
Hiperoniem:
• skouer
Vertaling:
Engels: left shoulder
Nederlands: linkerschouder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|