Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skrapnel
skrapnel [boodskap #144856] So, 24 Maart 2024 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skrapnel
Afbreking: skrap•nel
Samestelling: skrapnel


Selfstandige naamwoord: skrapnel
Meervoud: skrapnelle

Betekenis:
• Stukkie metaal was as gevolg van 'n ontploffing rondvlieg.

Gebruik:
• Handgranate word ontwerp om skrapnel uit te skiet wat mense doodmaak of ernstig beseer.

Sinoniem:
• bomskerf
• grenaatkartets
• metaalfragment
• projektiel

Vertaling:
Engels: shrapnel
Nederlands: schrapnel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rooftog
Volgende onderwerp: linkerskouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 08:14:21 MGT 2024