rooftog [boodskap #144855] |
Sun, 24 March 2024 18:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rooftog
Afbreking: roof•tog
Samestelling: roof + tog
Selfstandige naamwoord: rooftog
Meervoud: rooftogte
Betekenis:
• 'n Rit/ reis wat onderneem word om mense te roof.
Gebruik:
• Die vermeende rowers is aangekeer voordat hulle 'n rooftog kon uitvoer
Sinoniem:
• plundertog
• rowery
• stelery
• strooptog
Vertaling:
Engels: robbery
Nederlands: rooftocht. beroving
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|