Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nakom
nakom [boodskap #144852] Thu, 21 March 2024 10:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nakom
Afbreking: na•kom
Samestelling: na + kom


Werkwoord: kom na, nakom
Verlede tyd: het nagekom

Betekenis:
• Om aan 'n verpligting te voldoen.

Gebruik:
• As jy beloftes maak, moet jy dit nakom.

Sinoniem:
• betaal
• eerbiedig
• onderhou
• uitvoer
• vervul
• volbring
• voldoen

Afgelei:
• nakomeling
• nakomer
• nakoming
• nienakoming

Vertaling:
Engels: to fulfill, comply with, carry out
Nederlands: nakomen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemoedsbekakking
Volgende onderwerp: afdruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:33:41 UTC 2024