Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemoedsbekakking
gemoedsbekakking [boodskap #144851] Thu, 21 March 2024 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemoedsbekakking
Afbreking: ge•moeds•be•kak•king
Samestelling: gemoed + -s- + bekakking


Selfstandige naamwoord: gemoedsbekakking
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Aanval van neerslagtigheid of terneergedruktheid; gevoel van hulpelose frustrasie; diep depressie.

Gebruik:
• Te veel negatiewe nuus kan jou in 'n gemoedsbekakking dompel.
• Luister eerder musiek om jou van jou gemoedsbekakking te genees.

Sinoniem:
• depressie
• droefgeestigheid
• swartgalligheid
• swartsiekte
• troosteloosheid

Vertaling:
Engels: depro
Nederlands: gemoedsbekakking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: demoveer
Volgende onderwerp: nakom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:31:49 UTC 2024