demoveer [boodskap #144849] |
Tue, 19 March 2024 11:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
demoveer
Afbreking: de•mo•veer
Werkwoord: demoveer
Verlede tyd: het gedemoveer
Betekenis:
• Om na 'n laer vlak, klas of rang te beweeg.
Gebruik:
• Offisiere wat nie bevele gehoorsaam nie sal gedemoveer word.
Sinoniem:
• afgradeer
• agteruitsit
• degradeer
• terugsit
• verlaag
Antoniem:
• promoveer
Vertaling:
Engels: to demote
Nederlands: demoveren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|