Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bruinbrood
bruinbrood [boodskap #144848] Tue, 19 March 2024 11:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bruinbrood
Afbreking: bruin•brood
Samestelling: bruin + brood


Selfstandige naamwoord: bruinbrood
Meervoud: bruinbrode
Verkleinwoord: bruinbroodjie
Meervoud van verkleining: bruinbroodjies

Betekenis:
• Brood van ongesifte, veselryke meel wat bruin is van kleur.

Gebruik:
• Verkies jy wit- of bruinbrood?

Sinoniem:
• growwebrood

Antoniem:
• witbrood

Vertaling:
Engels: brown bread
Nederlands: bruinbrood

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witbrood
Volgende onderwerp: demoveer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:47:37 UTC 2024