Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandraf
aandraf [boodskap #144846] Mon, 18 March 2024 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandraf
Afbreking: aan•draf
Samestelling: aan + draf


Werkwoord: draf aan, aandraf
Verlede tyd: het aangedraf

Betekenis:
• Om deur te draf nader te beweeg.
• Om deur te draf agter iets of iemand aan te beweeg.

Gebruik:
• As hy fluit kom die donkies aangedraf.
• Hy draf soos 'n brakkie agter die meisies aan.

Wisselvorm:
• aandrawwe

Vertaling:
Engels: to trot along; to run after
Nederlands: aandraven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: appeltert
Volgende onderwerp: witbrood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:43:01 UTC 2024