appeltert [boodskap #144845] |
Mon, 18 March 2024 16:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
appeltert
Afbreking: ap•pel•tert
Samestelling: appel + tert
Selfstandige naamwoord: appeltert
Meervoud: appelterte
Verkleinwoord: appeltertjie
Meervoud van verkleining: appeltertjies
Betekenis:
• 'n Gebakte tert met 'n vulsel van gekookte appels.
Gebruik:
• Kan ek vir jou 'n sny appleltert met roomys aanbied?
Vertaling:
Engels: apple pie, apple tart
Nederlands: appeltaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|